
Welkom by die webtuiste van Uitverkoop!
Hier kan jy meer uitvind oor die groep musikante met 'n hart vir God en Sy kerk.
Loer bietjie rond, leer elkeen van ons ken, lag vir 'n paar foto's, en los asseblief kommentaar op ons Gaste Boek!
Uitverkoop vir Christus - vir ewig!!
Die Waterval Gemeente in Rustenburg is Uitverkoop se tuiste. Hier is ons elke Sondag te sien waar ons die gemeente in Praise & Worship begelei. Kom besoek ons fantastiese gemeente met 'n ontspanne atmosfeer, gesonde lering, passievolle aanbidding en mense wat 'n verskil maak in hierdie gebroke wêreld.
Click op die foto om na die Waterval Gemeente se webtuiste te gaan!